Kinders en kindwees in die bosveld.

Wanneer laas het jou kiddies ‘n kansie gekry om net lekker vry rond te hardloop in die bosveld, te spring in n modder poeletjie en sommer net kind gewees? Dis hoe ons dinge doen by Moletani Game Ranch – hier is nie TV’s nie – hier is lekker wildsplaas. Bring die karretjies, kom maak n paar modder bruggies en modder paaie en kom speel sommer net lekker in die sand, of gaan stap met jou kinders op ‘n stap roete en laat hulle in modder poele spring, want vuil klere en nat gesiggies is die bewys van gelukkige kinders wat LEEF!

Kinders kan ook fiets ry rondom die chalets, saam met ouers gaan swem in die swembad, op n wildsrit gaan saam met hulle ouer – en net as dit dalk in seisoen is, ‘n bietjie van die veld vrugte pluk en eet wanneer die veld gids vir julle aandui wat is veilige veld vrugte.

Be savvy: Please note that children must be supervised at all times, and parents needs to check that the area / surroundings are always safe to do an activity as you are in a game drive and may encounter dangerous animals / situations.

Family gatherings, weddings and functions

Group bookings welcome

Venue, conference room, bar and dining room available for large groups
This website uses cookies to ensure that you get the best experience.
Learn More